Browsing articles tagged with " Villa Visaggio @ De La Paix"
Nov
29
2017

Esther & Morne | Villa Visaggio @ De La Paix

_DSC8487

Die twee pragtige mense het hierdie stunning venue tot sy volle glorie gebring toe hulle hier trou. My groot vriend, Deon Visaggio, het sy normale uitstekende gehalte voorgesit, en die venue het fantasties gelyk. Dankie vir die geleentheid om deel te kon wees van julle groot dag,