Browsing articles tagged with " Val de Vie"
Oct
24
2011

Val de Vie | Marinique & Erik

Marinique en Erik...AT LAST!

Val de Vie se Poloveld. Marinique en Erik wou iets anders doen vir hul troue. Hulle het dit bepaald reggekry!! `n Polowedstryd om die gaste te vermaak terwyl hulle fotos neem byvoorbeeld! Wat `n voorreg om saam met TWEE van die top fotograwe te kon saamwerk; Jan Theron EN Joe Dreyer! Simone de Wet en haar span van Val de Vie was absoluut fantasies!. Ek het nog nooit in meer as 600 troues so `n […]