Browsing articles tagged with " To Netts"
Nov
27
2011

To-Netts Decor | Terason Year-end Function

Decor by To-Netts

Klank en Musiek gedoen vir Terason se jaareind funksie by Vrede en Lust. Die decor was deur To-Netts van Paarl. Soos altyd, was dit fantasties!. Die tema was Out of Africa, en Antoinette en haar span het dit weereens perfek reggekry. Kontak To-Netts by www.to-netts.co.za