Browsing articles tagged with " Shelly Point Hotel & Spa"
Mar
4
2012

Vicky & Daniel | Shelly Point Hotel & Spa

DSC_4640

Wat `n pragtige venue!, reg op die golfbaan en teenaan die swembad, is `n hout dek waar die seremonie plaasvind. Die weer het saamgespeel en die dag was pragtig!.Vicky het stunning gelyk en die seremonie het vlot verloop. Die gaste het die dag baie geniet en tot middernag lekker gedans. Die Weskus word al hoe meer gewild vir troues, en het werklik pragtige natuurskoon.