Browsing articles tagged with " Sea Trader"
Feb
3
2017

Andrea & Jacques | Sea Trader

DSC_6443

Soos gewoonlik was Sea Trader perfek met al die reelings, en die kos was weereens uitstekend. Hierdie venue is vinnig besig om `n reputasie te kry wat ander venues afgunstig maak!. Die pragtige paartjie was dan ook baie gelukkig met alles en het die aand omgedans.

Mar
10
2016

Chantel & Mark | The Sea Trader – St. Helena Bay

DSC_1132

This lovely couple came all the way from Edinburgh in Scotland to get married at this beautiful West Coast venue. Led in by a piper, Chantel looked stunning, and Mark and his crew, fabulous in their kilts! What a great time was had by all, and the weather played along nicely. Thank you for allowing me to be a part of your celebration. Best wishes for a wonderful future in Edinburgh!

Jan
7
2014

Michelle & Jeff | Sea Trader

DSC_0698

My favourite West Coast venue, Sea Trader, hosted Michelle and Jeff’s wedding, and once again, it was a great choice of venue. Michelle and Jeff are a beautiful couple and their wedding day was as beautiful. As usual, Sea Trader staff made the day one to remember, and with quality sound and great music, it was a hassle to get the party stopped at Midnight!. Thank you Michelle and Jeff for the privilege of contributing […]

Dec
9
2013

Michelle & Rigardt | Sea Trader

DSC_0100

Weereens `n wonderlike troue by SEA TRADER. Michelle en Rigardt is `n pragtige paartjie en hulle pas perfek bymekaar. Sea Trader se ongelooflike span was soos gewoonlik op hul stukke en alles het uitstekend verloop. Sea Trader is vir seker my HEEL geliefkooste venue!. Baie dankie julle twee vir die geleentheid om deel te kon wees van julle perfekte dag.

Dec
9
2013

Leanne & Andre | Sea Trader

DSC_4000

Leanne en Andre het hierdie geliefkoosde venue langs die Weskus gekies vir die viering van hul groot dag. Dit was soos gewoonlik, `n fantastiese ervaring om hierdie puik venue te besoek. Als het vlot verloop, en die kos was weereens uitstekend!.Die weer het saamgespeel en dit was `n besonderse mooi dag,met feitlik geen wind nie. Baie dankie julle, dat ek kon deel in julle groot dag.

Sep
6
2012

Evonne & Niel | Sea Trader

Eerste dans

Evonne en Niel het besluit op SEA TRADER by BRITANNIA BAAI vir hulle troue en dit was, soos gewoonlik by hierdie puik venue, `n uitstekende besluit!. Die uiters professionele span het gesorg dat alles vlot verloop en die dekor en blomme was regtig pragtig. Hierdie is werklik een van die beste venues as jy OP die see wil trou. Baie dankie Evonne en Niel, dat julle my deel gemaak het van julle groot dag.