Browsing articles tagged with " Roodezand"
Dec
22
2011

Mari & Hannes | Roodezand

Eerste Dans!

Mari en Hannes het gekies om hulle huwelik te begin met ‘n seremonie en onthaal by Roodezand in die Winterhoek berge by Tulbach. Op die familieplaas van die Lombard gesin, is dit een van my heel geliefkoosde venues in die Weskaap. Jan en Karin Lombard bedryf die venue self, en maak ‘n wonderlike sukses daarvan. Baie geluk julle almal.