Browsing articles tagged with " Paarl"
Dec
6
2011

Melissa & Christiaan | Fraaigelegen, Paarl

Die gelukkige paartjie!

Christiaan en Melissa is werklik `n baie oulike paartjie. Ek sommer van die begin af baie van hulle gehou, en het ook hulle troue vreeslik baie geniet. Fraaigelegen is weer in die hande van Louis en sy vrou Mari. Hulle het werklik baie moeite gedoen om die venue reg te ruk. Die kos was uitstekend. Kan jy glo!, individuele hoender pot pasteie vir 100 mense!, EN, sirloin steaks gebraai soos jy dit wou he!, deur […]