Browsing articles tagged with " Oewerzight"
Mar
13
2012

Antoinette & Gideon | Oewerzight, Greyton

`n Stralende egpaar!

Wat `n fantastiese venue!. Reg op die oewer van die Rivier Sonderent, en met genoeg woonplek vir alle gaste!. Daar is tente, huisies, en van laas Desember af, `n heerlike kampplek reg op die rivier! Slegs 9 kilometer buite GREYTON. Alles was perfek ge-organiseer en die heerlikste kos!!!. HERMAN DE KOCK en PHILLIP HUGO is die twee meesters in die kombuis. Hulle is al wereldbekend deur hulle fantastiese etes wat op Greyton voorgesit word. Google […]