Browsing articles tagged with " Nooitgedacht"
Nov
5
2011

Nooitgedacht | Comaine & Hugo

First dance

Comaine is regtig `n pragtige mens en Hugo is absoluut die perfekte man vir haar. Hy is ook baie hartlik in die familie verwelkom.Nooitgedacht het soos gewoonlik die volmaakte atmosfeer geskep en die kos was weereens voortreflik. Baie geluk Comaine en Hugo!

Nov
5
2011

Nooitgedacht | Isabel & Van Zyl

Isabel & Van Zyl

Isabel en Van Zyl De Wet het `n groot Stellenbosch vriendekring na hulle jarelank studies daar, en wou graag `n lekker dans onthaal hou. Die onthaal by Nooitgedacht was regtig iets uit die boonste gestoeltes soos Oom Oubaas sou se!. Pragtige wit en swart decor, met die gebruiklike Nooitgedacht uitstekende diens en spyseniering!.    

Oct
18
2011

Nooitgedacht | Natalia & James

Light magic!

Great wedding at a fabulous venue!. Nooitgedacht is one of my all time favourite venues…. Always fantastic decor, mostly by GERHARD, and really excellent food. The organization is ALWAYS excellent, and the  staff very friendly and efficient. They have a very nice Chapel as well.