Browsing articles tagged with " Muldersvlei"
Oct
25
2012

Eze & Willem | Muldersvlei

Baie gelukkige paartjie

Eze en Willem het Muldersvlei gekies om hulle huweliksviering by te hou, en wat `n fantastiese venue!. Helen Starke en haar baie bekwame span, het hulself baie goed van hulle taak gekwyt. Die venue was pragtig versier deur To-Netts, wat hulle gewoonlike uitstekende werk verrig het, en die kos was uit die boonste rakke. Beslis een van my nuwe ontdekkings!. Helen is baie betrokke by alles en is `n pragtige mens. Helen, we all love […]