Browsing articles tagged with " Lamberts Bay"
Nov
30
2015

Marie-Louise & Willie | Oppiduin, Lamberts Bay

DSC_7791

Die twee pragtige mense woon in London, en het al die pad Weskus toe gekom vir hul troue!. Die pragtige Oppiduin by Lambertsbaai was soos gewoonlik, perfek, en ons het almal die heerlike troue baie geniet. Voorspoed aan die gelukkige paartjie.  

Nov
9
2015

Danel & Clinton | Oppiduin, Lamberts Bay

DSC_6107

Danel en Clinton het al die pad Lambertsbaai toe gereis om hul troue by hierdie pragtige venue te vier. Vir my is dit een van die heel lekkerste trou venues op die Weskus!, en ons geniet dit altyd hier. Pragtige uitsigte, uitstekende kos, en pragtige sonsondergange maak dit spesiaal. Baie dankie dat ons deel kon wees van julle groot dag.

Aug
10
2012

Ingrid & Denzil | Grootvlei, Lamberts Bay

Ingrid and Denzil

Ingrid and Denzil chose this stunning beach venue to celebrate their wedding, and what a fabulous venue!. The ceremony took place  on the beach, with drinks and canapes served  at the beach venue, Oppiduin. The reception is next to  the main guest house, Innituin. Fabulous large venue, with excellent catering. Thank you Ingrid and Denzil for having me at your big day.