Browsing articles tagged with " Durbanville Hills"
Oct
18
2012

Barbara & Tom | Durbanville Hills

Beautiful couple!

Barbara and Tom chose Durbanville Hills Winery as the venue for their wedding, and an excellent choice it was!. The weather was fantastic, and the guests had an excellent view of the ceremony under the olive trees. The reception proved to be memorable, with the stunning view of Cape Town and Table Mountain in the background. The food , as usual at Durbanville Hills, was excellent, and the staff, as usual, very attentive. Thank you […]

Jan
6
2012

Nola & Eugene | Durbanville Hills

Die soete vooruitsig!!

Nola en Eugene is `n stunning paartjie en het `n ongelooflike troue by Durbanville Hills gehad. Die Huweliksoffisier was Nola se tante, Adri-Mari, en sy het haarself baie goed van haar taak gekwyt. `n Pragtige vrou met `n pragtige persoonlikheid. Alles het baie goed afgeloop by die seremonie onder die olyfbome en die onthaal in die pragtige restaurant was wonderlik. Durbanville Hills se kos is uit die boonste rakke en veral die Lam Rogan Josh […]