Browsing articles tagged with " Drosberg"
Nov
29
2017

Chanelle & Jacques | Drosberg, Du Toitskloof

_DSC8156

Hierdie oulike paartjie het besluit op die pragtige venue in die berge, en die heerlike weer het toe ook saam gespeel. Almal was baie be indruk met die venue, en die gaste het die dag en aand baie geniet. Baie dankie julle, vir die geleentheid om my deel te kon bydra tot julle groot dag.