Browsing articles tagged with " Boesmanland Plaaskombuis"
Oct
29
2012

Amanda & Francois | Boesmanland Plaaskombuis, Langebaan

DSC_2162

Amanda en Francois wou op die strand trou, en die reen nie teenstaande, het ons dit reg gekry met die hulp van `n baie vinnig opgeslaande bedouin tent!. Soos gewoonlik, het die uiters bekwame span van hierdie puik venue, weereens almal se verwagtinge oortref. Baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie besonderse troue.