Browsing articles tagged with " Beloftebos"
Nov
30
2015

Lizel & Stefan | Beloftebos

DSC_8430

Lizel en Stefan is al lankal `n paartjie maar hul mediese studies het gemaak dat hulle tot nou toe moes wag vir die groot dag. En watter groot dag was dit nie!!. Alles het soos gewoonlik by Beloftebos, ( en met The Art of Sound) seepglad verloop en die gaste het hulle gate uit geniet. Sjef Cornelie¬† De Villiers het soos gewoonlik gesorg vir wonderlike kos!. Baie dankie vir die geleentheid om deel te kon […]

Feb
21
2014

Madi & Andrew | Beloftebos

DSC_1561

Madi and Andrew chose this amazing forest venue for their wedding celebration. Always one of my all-time favourite venues, Beloftebos once again showed their class, and provided the most memorable meal ever! The guests really had a great time, and we were extremely happy to contribute our services to this stunning couple’s fabulous wedding. Thank you Madi, and Andrew, we thoroughly enjoyed the occasion. Best of luck.

Dec
13
2013

Christine & Chris | Beloftebos

DSC_0433

`n Pragtige jong paartjie, duidelik verlief, en baie gelukkig saam, dis Christine en Chris. Christine was beslis een van die heel mooiste bruide ooit!. Beloftebos, was soos gewoonlik op hul stukke en die besonderse venue het pragtig gelyk. Baie dankie julle twee, dat ek deel kon wees van die pragtige dag. Baie voorspoed en eindelose geluk vir julle.

Nov
28
2013

Maggie & Johan | Beloftebos

DSC_2716

Maggie and Johan chose this fabulous venue near Stanford for their wedding venue. Excellent choice!. I know it well and have many wonderful wedding memories of this outstanding venue. The De Villiers family have perfected the recipe for the perfect wedding. With the extremely capable Danica organising, you cannot go wrong! Thank you Maggie and Johan for inviting me to your wedding!

Jan
8
2013

Amanda & Quintus | Beloftebos

Stralende paartjie

Amanda en Quintus is twee pragtige mense en het ook die pragtigste venue gekies. Beloftebos naby Stanford, is vinnig besig om een van DIE mees gesogte venues te word. Wonderlike natuurskoon en `n eeueoue akkerbos, skep waarlik `n Kerklike atmosfeer. Andries de Villiers en sy span het al wondere verrig met hierdie venue, en Corneli is `n regtige towenaar in die kombuis! Baie dankie Amanda en Quintus, dit was `n wonderlike troue!

Oct
8
2012

Lieze & Hannes | Beloftebos

Stralende Bruid en Gom

Aangesien Lieze `n klassieke musikant is, was dit vir Lieze en Hannes belangrik om `n klassieke geur aan hulle troue te gee. Dit was inder daad `n wonderlike en klassieke troue!. Beloftebos was soos gewoonlik, perfek in alle opsigte. Beslis een van die heel beste venues, en ook een van my heel geliefkooste venues om by te werk. Danica met die perfekte reelings, en Corneli wat haar gewone magic in die kombuis verrig, het weereens […]

Dec
22
2011

Thea & Stiaan | Beloftebos

Die gelukkige Bruidspaar

Ek het drie jaar gelede Thea se 21st gedoen en sy en haar vriende het dit so geniet, dat sy my beslis vir haar troue wou he!. Izandi van I DO 4 YOU was die ko-ordineerder en sy het soos gewoonlik haarself oortref!. Beloftebos is die heerlikste venue vir daardie ” rustic” troue. Binne-in die akkerbos op Andries en Coia de Villiers se plaas buite Stanford, is die pragtigste buitelug venue wat mens voor kan […]

May
18
2011

Beloftebos | Anel & Rudolf

Anel en Rudolf

Anel & Rudolf se troudag was wonderlik!. Ek ken Anel reeds jare en was baie bly toe sy die regte man ontmoet het. Natuurlik sou ek die klank en musiek doen, geen twyfel nie! Beloftebos is die absolute beste venue om daardie laid back, famielietroue te he. Heerlike roosterkoek met tuisgemaakte konfyt, lekker lam op die spit en al die heerlike dinge wat daarmee saamgaan. Baie dankie Anel en Rudolf dat ek die groot dag […]