Browsing articles in "Blog"
Nov
29
2012

Lizette & Dennis | Morgenhof

Stralende bruid en gom

Lizette en Dennis het `n klein en baie intieme troue gereel in die Gazebo by Morgenhof. Die dekor was fantasties en die kos, was weereens van hoogstaande gehalte. Ons het nou al baie gewoond geraak aan die uitstekende reelings en fantastiese diens by hierdie voortreflike venue. Baie dankie dat ek deel kon wees van julle groot dag.

Nov
19
2012

Ramona & Reon | Oewerzicht, Greyton

The happy couple

This is fast becoming my favourite venue of all!. Zahn-Mari runs a great team , and with chefs Phillip, and Herman in attendance, you have the perfect wedding venue!. Everything just keeps going right!. The food is probably the best you will EVER eat, and the location, right on the Sonderend river, is fabulous!. Thank you guys for having me at your wonderful wedding!

Nov
19
2012

Jeniene & Gareth | Kelvin Grove Club

Radiant bride and groom

Jeniene and Gareth chose this great old venue for their wedding and it was really fabulous. What one has learned to expect from this well established venue, great food, and great service. Thank you guys for making me part of your big day.

Oct
29
2012

Amanda & Francois | Boesmanland Plaaskombuis, Langebaan

DSC_2162

Amanda en Francois wou op die strand trou, en die reen nie teenstaande, het ons dit reg gekry met die hulp van `n baie vinnig opgeslaande bedouin tent!. Soos gewoonlik, het die uiters bekwame span van hierdie puik venue, weereens almal se verwagtinge oortref. Baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie besonderse troue.

Oct
25
2012

Sunette & Francois | Delsma Farm

Baie gelukkige paartjie

Suzette en Francois is twee pragtige mense. Hulle het saam gewerk en so hulle verhouding daarvandaan opgebou. `n Pragtige troue!. Die seremonie was by De Oude Kerk in Riebeeck Kasteel, en die onthaal by Delsma Farm by Hermon. Dit moet een van die bes toegeruste venues in die hele Kaap wees!. Pragtige groot venue met die mooiste en mees omvattende geriewe wat ek nog gesien het!. Heerlike kos ook nog! Baie dankie Suzette en Francois […]

Oct
25
2012

Eze & Willem | Muldersvlei

Baie gelukkige paartjie

Eze en Willem het Muldersvlei gekies om hulle huweliksviering by te hou, en wat `n fantastiese venue!. Helen Starke en haar baie bekwame span, het hulself baie goed van hulle taak gekwyt. Die venue was pragtig versier deur To-Netts, wat hulle gewoonlike uitstekende werk verrig het, en die kos was uit die boonste rakke. Beslis een van my nuwe ontdekkings!. Helen is baie betrokke by alles en is `n pragtige mens. Helen, we all love […]

Oct
22
2012

Maraldi & Eugene | Welgelee

Kyk hoe mooi!

Maraldi en Eugene het Welgelee gekies vir hulle troue, en dit was regtig `n goeie keuse. Eugene, as Trou Videograaf, ken baie venues, en Welgelee het alles wat hy vir hulle troue wou he. Welgelee het regtig die laaste jaar ontsettend baie gedoen om hulle venue een van die pragtigste venues in die Wynlande te maak! Hulle is ook veral ingestel om mishandelde perde te re-habiliteer, en die perde bied natuurlik ook foto geleenthede. Baie […]

Oct
18
2012

Barbara & Tom | Durbanville Hills

Beautiful couple!

Barbara and Tom chose Durbanville Hills Winery as the venue for their wedding, and an excellent choice it was!. The weather was fantastic, and the guests had an excellent view of the ceremony under the olive trees. The reception proved to be memorable, with the stunning view of Cape Town and Table Mountain in the background. The food , as usual at Durbanville Hills, was excellent, and the staff, as usual, very attentive. Thank you […]

Oct
8
2012

Lieze & Hannes | Beloftebos

Stralende Bruid en Gom

Aangesien Lieze `n klassieke musikant is, was dit vir Lieze en Hannes belangrik om `n klassieke geur aan hulle troue te gee. Dit was inder daad `n wonderlike en klassieke troue!. Beloftebos was soos gewoonlik, perfek in alle opsigte. Beslis een van die heel beste venues, en ook een van my heel geliefkooste venues om by te werk. Danica met die perfekte reelings, en Corneli wat haar gewone magic in die kombuis verrig, het weereens […]