Browsing articles in "Blog"
May
21
2013

Lisa & Jaco | Fraaigelegen

Stralende paartjie

Lisa en Jaco het Fraaigelegen gekies vir hulle troue. Ons ken Fraaigelegen baie goed en kan hulle beslis aanbeveel. Louis en sy span bedryf werklik `n uitstekende venue. Baie dankie Lisa en Jaco vir `n pragtige troue.

May
14
2013

Celest & Duanne | Babylonstoren

Stralende paartjie

Celest en Duanne het `n pragtige herfsoggend gekies on te trou by seker een van die heel mooiste venues in die land. Babylonstoren bied eenvoudig alles wat enige bruid kan voor vra. Die pragtigste geboue, die mees fantastiese tuine, en natuurlik, `n trop ganse om die bruid in te lei! Die kos is ongelooflik lekker, en so pragtig vertoon!. Alle dekor, word op die plaas self geproduseer en is pragtig. Mens moet eenvoudig hierdie pragvenue […]

May
10
2013

Anje & Hugo | Eensgezind

Aankoms van die gelukkige paartjie

Anje en Hugo is `n pragtige paartjie en Anje het regtig baie mooi gelyk. Eensgezind is een van die min venues wat gebou is om `n trouvenue te wees, en as sulks, is al die geriewe perfek uiteen gesit. Pragtige uitsig oor die dam en landerye met `n heerlike lang stoep vir die canapés. Die venue word uiters professioneel bestuur deur die Louw familie, wat pal sigbaar is. Alles is natuurlik dan ook perfek. Uitstekende […]

May
8
2013

Dalien & Etienne | Landtscap

Eerste Dand

Wat `n fantastiese venue!. Bo-op die berg teenaan Stellenbosch, met ongelooflike uitsig reg rondom. Dalien en Etienne het mekaar reeds op Stellenbosch Universiteit ontmoet, maar het eers verlede jaar weer bymekaar uitgekom. Etienne het nie gras onder sy voete laat groei nie en het alles uitgehaal om hierdie spesiale vrou aan te keer! Hulle pas bymekaar soos Shiraz en Chocolate! Perfek! Wat `n wonderlike troue. Die venue is great, en alles daar was uitstekend. Die […]

Jan
8
2013

Althia & Breandon | Paternoster Beach & The Noisy Oyster

Mr and Mrs!

Althia and Brandon were determined to tie the knot on the beach, gale force winds notwithstanding! It was a beautiful day and nobody complained about the wind. A great time was had by all. The reception was held at The Noisy Oyster restaurant in Paternoster. Good luck guys.

Jan
8
2013

Andrea & Shaun | The Range, Constantia

The happy bride and groom

Andrea and Shaun wanted a day wedding and decided on The Range in Constantia. What a beautiful little stone chapel!. The reception was held in the Log Cabin and they served a selection of lovely snacks. Everybody had a great time, including me!. All the best for the future guys!

Jan
8
2013

Amanda & Quintus | Beloftebos

Stralende paartjie

Amanda en Quintus is twee pragtige mense en het ook die pragtigste venue gekies. Beloftebos naby Stanford, is vinnig besig om een van DIE mees gesogte venues te word. Wonderlike natuurskoon en `n eeueoue akkerbos, skep waarlik `n Kerklike atmosfeer. Andries de Villiers en sy span het al wondere verrig met hierdie venue, en Corneli is `n regtige towenaar in die kombuis! Baie dankie Amanda en Quintus, dit was `n wonderlike troue!

Jan
7
2013

Desere & David | Morgenhof

Lovely bride and groom

Desere, a Capetonian, and David, Canadian, celebrated their nuptials at the beautiful MORGENHOF, near Stellenbosch. Not a very large wedding, but with such beautiful people, and wonderful musicians, the wedding was a wonderful occasion. As usual, Morgenhof staff were perfect, and the food excellent. Thank you Desere and David for allowing me to be a part of your beautiful day.

Jan
7
2013

Megan & Jacobus | La Petite Dauphine

Die stralende bruid en bruidegom

Megan en Jacobus het by LA PETITE DAUPHINE hulle huweliksviering gehou. Hierdie is beslis een van die heel beste venues in die Kaap, en beslis een van my heel geliefkooste venues!. Marie-Louise en haar span is sonder twyfel een van die bsete spanne wat mens kry in hierdie baie mededingende beroep. Die kos, soos altyd, was iets besonders. Baie dankie Megan en Jacobus vir die geleentheid om te kon bydra tot julle groot dag.

Jan
7
2013

Melody & Lyle | The Lord Charles Hotel

DSC_5232

  Melody and Lyle chose this stunning hotel as their venue. What a professional team!. They provided a fabulous venue and excellent service, and the food is absolutely 5 star!. Thank you Melody and Lyle for allowing me to contibute to your special day.