Browsing articles in "Blog"
Feb
22
2014

Rene & Jurie | Holden Manz

IMG_0060

Rene en Jurie het Hierdie pragtige venue in Franschoek gekies vir hulle groot dag, en watter fantastiese dag was dit nie! Die weer het saamgespeel en `n onvergeetlike troue het plaasgevind. Baie dankie Rene en Jurie, dat ons deel kon wees van julle sprokiesdag!

Feb
21
2014

Nikky & Bjorn | Seekombuis / Paternoster Lodge

DSC_2017

This adventurous couple decided on Seekombuis for their ceremony, right on the beach, and their reception at the Paternoster Lodge. The weather played along beautifully, with bright sunshine, and light breeze, and the couple, as well as their guests, had a wonderful time! The party went on till 1:00 AM!, and everybody danced right to the end!. Thanks guys for choosing me to help make your special day memorable. Bon voyage!

Feb
21
2014

Madi & Andrew | Beloftebos

DSC_1561

Madi and Andrew chose this amazing forest venue for their wedding celebration. Always one of my all-time favourite venues, Beloftebos once again showed their class, and provided the most memorable meal ever! The guests really had a great time, and we were extremely happy to contribute our services to this stunning couple’s fabulous wedding. Thank you Madi, and Andrew, we thoroughly enjoyed the occasion. Best of luck.

Jan
7
2014

Michelle & Jeff | Sea Trader

DSC_0698

My favourite West Coast venue, Sea Trader, hosted Michelle and Jeff’s wedding, and once again, it was a great choice of venue. Michelle and Jeff are a beautiful couple and their wedding day was as beautiful. As usual, Sea Trader staff made the day one to remember, and with quality sound and great music, it was a hassle to get the party stopped at Midnight!. Thank you Michelle and Jeff for the privilege of contributing […]

Jan
6
2014

Tiana & Gustav | Rusticana

DSC_1306

Tiana en Gustav het hierdie pragvenue gekies vir hulle groot dag, en dit was verseker `n uitstekende besluit! Omring met pragtige bome, `n perfekte onthaalsaal, uitstekende kos en puik organisaie, is dit definitief een van my geliefkoosde venues. Tiana en Gustav is beslis ook van die lieflikste mense wat ek nog die plesier gehad het om by te staan by hulle troue. Wat `n fees! Baie dankie julle vir die besondere eer. Alles van die […]

Dec
24
2013

Anita & Herbert | Zorgvliet

IMG_0149

Great couple, a fabulous venue, and spectacular food. This is the recipe for an unforgettable wedding. Add to this sound and music by THE ART OF SOUND, and you have the best wedding ever!. Great work ZORGVLIET, you are the best! Thank you Anita and Herbert for the opportunity to assist in making your wedding unforgettable.

Dec
13
2013

Christine & Chris | Beloftebos

DSC_0433

`n Pragtige jong paartjie, duidelik verlief, en baie gelukkig saam, dis Christine en Chris. Christine was beslis een van die heel mooiste bruide ooit!. Beloftebos, was soos gewoonlik op hul stukke en die besonderse venue het pragtig gelyk. Baie dankie julle twee, dat ek deel kon wees van die pragtige dag. Baie voorspoed en eindelose geluk vir julle.

Dec
9
2013

Michelle & Rigardt | Sea Trader

DSC_0100

Weereens `n wonderlike troue by SEA TRADER. Michelle en Rigardt is `n pragtige paartjie en hulle pas perfek bymekaar. Sea Trader se ongelooflike span was soos gewoonlik op hul stukke en alles het uitstekend verloop. Sea Trader is vir seker my HEEL geliefkooste venue!. Baie dankie julle twee vir die geleentheid om deel te kon wees van julle perfekte dag.

Dec
9
2013

Leanne & Andre | Sea Trader

DSC_4000

Leanne en Andre het hierdie geliefkoosde venue langs die Weskus gekies vir die viering van hul groot dag. Dit was soos gewoonlik, `n fantastiese ervaring om hierdie puik venue te besoek. Als het vlot verloop, en die kos was weereens uitstekend!.Die weer het saamgespeel en dit was `n besonderse mooi dag,met feitlik geen wind nie. Baie dankie julle, dat ek kon deel in julle groot dag.

Nov
28
2013

Maggie & Johan | Beloftebos

DSC_2716

Maggie and Johan chose this fabulous venue near Stanford for their wedding venue. Excellent choice!. I know it well and have many wonderful wedding memories of this outstanding venue. The De Villiers family have perfected the recipe for the perfect wedding. With the extremely capable Danica organising, you cannot go wrong! Thank you Maggie and Johan for inviting me to your wedding!