Browsing articles in "Blog"
Mar
10
2016

Chantel & Mark | The Sea Trader – St. Helena Bay

DSC_1132

This lovely couple came all the way from Edinburgh in Scotland to get married at this beautiful West Coast venue. Led in by a piper, Chantel looked stunning, and Mark and his crew, fabulous in their kilts! What a great time was had by all, and the weather played along nicely. Thank you for allowing me to be a part of your celebration. Best wishes for a wonderful future in Edinburgh!

Mar
10
2016

Robyn & Pierre | La Petite Dauphine

DSC_0450

Stunning couple came all the way from Australia to tie the knot at this fantastic venue in Franschoek. Pierre is French, and all the French speaking guests here in the heart of French South Africa, gave this beautiful wedding. an olde worlde feel. As usual, Marie-Louise and her team produced an unforgettable wedding experience for the happy couple.

Nov
30
2015

Lizel & Stefan | Beloftebos

DSC_8430

Lizel en Stefan is al lankal `n paartjie maar hul mediese studies het gemaak dat hulle tot nou toe moes wag vir die groot dag. En watter groot dag was dit nie!!. Alles het soos gewoonlik by Beloftebos, ( en met The Art of Sound) seepglad verloop en die gaste het hulle gate uit geniet. Sjef Cornelie¬† De Villiers het soos gewoonlik gesorg vir wonderlike kos!. Baie dankie vir die geleentheid om deel te kon […]

Nov
30
2015

Marie-Louise & Willie | Oppiduin, Lamberts Bay

DSC_7791

Die twee pragtige mense woon in London, en het al die pad Weskus toe gekom vir hul troue!. Die pragtige Oppiduin by Lambertsbaai was soos gewoonlik, perfek, en ons het almal die heerlike troue baie geniet. Voorspoed aan die gelukkige paartjie.  

Nov
10
2015

Liezl & Martin | Palmiet Valley Estate

This stunning couple came all the way from London to celebrate their nuptials at this fabulous venue. The weather played along and it was a great wedding. Thank you for allowing me to be a part of your big day.   Best wishes for the future.    

Nov
9
2015

Petra & Martin | Kleinbergskloof, Still Bay

DSC_6778

Die seremonie was op `n grasperk, voor `n pragtige huis op die strand by die riviermonding. Lieflike weer het dit een van die heel mooiste seremonies gemaak. Die onthaal by die stunning nuwe venue, KLEINBERGSKLOOF, met panoramiese uitsigte oor die Goukou rivier, was asemrowend mooi!. Ek hoop om nog baie troues hier te kan doen!. Baie dankie aan die pragtige paartjie vir die geleentheid om deel te kon wees van die dag.

Nov
9
2015

Danel & Clinton | Oppiduin, Lamberts Bay

DSC_6107

Danel en Clinton het al die pad Lambertsbaai toe gereis om hul troue by hierdie pragtige venue te vier. Vir my is dit een van die heel lekkerste trou venues op die Weskus!, en ons geniet dit altyd hier. Pragtige uitsigte, uitstekende kos, en pragtige sonsondergange maak dit spesiaal. Baie dankie dat ons deel kon wees van julle groot dag.

Oct
16
2015

Alinda & Louw | Montpellier

DSC_4524

Alinda en Louw se pragtige troue by Montpellier was weereens `n onvergeetlike ondervinding by hierdie prag-venue. Alinda was stralend mooi en Louw uitgevat in sy pak met plaas skoene!. Baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie besonderse geleentheid.

Oct
16
2015

Bronwyn & Brent | Paternoster Lodge

DSC_4249

Another fantastic wedding at the beautiful Paternoster Beach, and Paternoster Lodge!. Bronwyn and Brent chose this beautiful setting for their nuptials, with the great photographer, Riekert Cloete in attendance. Stunning bride, stunning setting and a great party!. I was privileged to be a part of this.

Oct
14
2015

Shawnee & Dylan | Fraaigelegen

DSC_3859

Shawnee and Dylan decided to exchange their vows at the stunning venue, Fraaigelegen in Paarl. This excellent venue is run by Louis and his very efficient team. As usual, the food was superb and the service excellent. It was a privilege to be involved in this fantastic wedding. Thanks to the couple and good luck for the future.