Browsing articles in "Blog"
Mar
28
2017

Jannike & Danie | Bosduifklip, Lambertsbaai

DSC_6962

Die pragtige paartjie het besluit hulle wil nerens anders trou as by hierdie Weskus venue nie. Werklik `n besonderse venue, en dan ook `n besonderse paartjie. Baie dankie dat ons kon deel wees van julle groot dag.

Feb
3
2017

Andrea & Jacques | Sea Trader

DSC_6443

Soos gewoonlik was Sea Trader perfek met al die reelings, en die kos was weereens uitstekend. Hierdie venue is vinnig besig om `n reputasie te kry wat ander venues afgunstig maak!. Die pragtige paartjie was dan ook baie gelukkig met alles en het die aand omgedans.

Feb
3
2017

Ciska & JP | Die Woud, Caledon

_KTP4488

`n Baie oulike paartjie, Ciska en JP, het op hierdie ongelooflike mooi venue besluit, en dit was ook dan `n pragtige troue. Al die gaste het hulle gate uit geniet, en die versierings en kos was van uitstekende ¬†gehalte. Baie dankie vir die geleentheid.  

Feb
3
2017

Wendy & Daniel | Bosduifklip

DSC_6140

This couple came a long way to celebrate their nuptials at this unique venue on the Cape West Coast. A stunning couple with great friends, make a memorable wedding! The team at Bosduifklip excelled as usual and provided a sumptious spread!. Thank you Wendy and Daniel for choosing us to help make your wedding special.

Jan
31
2017

Maggie & Marc | Strandkombuis

_KTP5539

A stunning couple, a great venue, and with the Cape West Coast weather playing along nicely, a wonderful wedding happened! A super party till 01H30! finished off a great day/ Thank you for selecting us to help make your wedding great!

Oct
18
2016

Lana & Stefan (Vlam) | Kronenburg

_ktp3099

Lana is `n ou familievriend se dogter, en ek was besonder ge-eerd om die klank te kon doen. Die paartjie is albei baie uniek van karakter, en gaan baie gelukkig wees saam!. Pragtige bruid, en `n pragtige venue het `n wonderlike troue gemaak. Baie geluk julle!

Oct
18
2016

Melissa & Jopie | Klaarstroom

_ktp2665

`n Pragtige paartjie, `n uitstekende trouvenue en Kaleidoskoop, `n tweeman orkes van Pretoria, het bygedra tot die heerlike troue. Natuurlik ook met The Art of Sound! Die Klaarstroom Hotel in die Meiringspoort is regtig `n besoek werd!  

Sep
27
2016

Esmarie & Arnold | Rondekuil, Durbanville

_ktp1949

A great couple, great venue, and fabulous guests made this a wonderful wedding, once again!.  

Mar
23
2016

Carolanne & Matthew | Vrede en Lust

DSC_1981

This cosmopolitan couple collected all their friends and family from around the world, and had a beautiful wedding at Vrede en Lust, in the Cape Winelands. Great fun was had by all and they had a great time on their special day.

Mar
10
2016

Rezan & Mario | Morgenhof

DSC_9398

This jet setting couple decided on Morgenhof for their nuptials. The ceremony was in the old stable, and this venue lends itself very well to a small wedding. The reception was in the Gazebo, with dancing outside under the vine canopy. Rezan, being French, was dressed in a stunning dress and the groom was up in the clouds to see his beautiful bride come down the aisle. Thank you for the opportunity to be a […]