Nov
29
2017

Esther & Morne | Villa Visaggio @ De La Paix

Die twee pragtige mense het hierdie stunning venue tot sy volle glorie gebring toe hulle hier trou. My groot vriend, Deon Visaggio, het sy normale uitstekende gehalte voorgesit, en die venue het fantasties gelyk.

Dankie vir die geleentheid om deel te kon wees van julle groot dag,

 

_DSC8350 _DSC8362 _DSC8379 _DSC8487 _DSC8505 _DSC8520 _DSC8579 _DSC8593 _DSC8601 _DSC8612 _DSC8655 _DSC8658 _DSC8660

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment