Nov
29
2017

Chanelle & Jacques | Drosberg, Du Toitskloof

Hierdie oulike paartjie het besluit op die pragtige venue in die berge, en die heerlike weer het toe ook saam gespeel. Almal was baie be indruk met die venue, en die gaste het die dag en aand baie geniet.

Baie dankie julle, vir die geleentheid om my deel te kon bydra tot julle groot dag.

_DSC7973 _DSC8156 _DSC8232 _DSC8017 _DSC7982 _DSC7981 _DSC8244 _DSC8255 _DSC8258 _DSC8281 _DSC8308

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment