Feb
3
2017

Ciska & JP | Die Woud, Caledon

`n Baie oulike paartjie, Ciska en JP, het op hierdie ongelooflike mooi venue besluit, en dit was ook dan `n pragtige troue. Al die gaste het hulle gate uit geniet, en die versierings en kos was van uitstekende  gehalte.

Baie dankie vir die geleentheid.

 

_KTP4357 _KTP4364 _KTP4377 _KTP4448 _KTP4483 _KTP4488 _KTP4529 _KTP4544 _KTP4619 _KTP4646 _KTP4684 _KTP4692 _KTP4747 _KTP4748 _KTP4773 _KTP4774

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment