Oct
18
2016

Lana & Stefan (Vlam) | Kronenburg

Lana is `n ou familievriend se dogter, en ek was besonder ge-eerd om die klank te kon doen. Die paartjie is albei baie uniek van karakter, en gaan baie gelukkig wees saam!. Pragtige bruid, en `n pragtige venue het `n wonderlike troue gemaak.

Baie geluk julle!

_ktp2741 _ktp2743 _ktp2745 _ktp2747 _ktp2752 _ktp2754 _ktp2796 _ktp2854 _ktp2903 _ktp2973 _ktp3038 _ktp3082 _ktp3097 _ktp3099 _ktp3116 _ktp3119 _ktp3172 _ktp3228 _ktp3242 _ktp3258 _ktp3280 _ktp3283

Related Posts

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment