Nov
30
2015

Lizel & Stefan | Beloftebos

Lizel en Stefan is al lankal `n paartjie maar hul mediese studies het gemaak dat hulle tot nou toe moes wag vir die groot dag. En watter groot dag was dit nie!!. Alles het soos gewoonlik by Beloftebos, ( en met The Art of Sound) seepglad verloop en die gaste het hulle gate uit geniet. Sjef Cornelie  De Villiers het soos gewoonlik gesorg vir wonderlike kos!. Baie dankie vir die geleentheid om deel te kon wees van die sukses van julle groot dag!DSC_8673 DSC_8642 DSC_8639 DSC_8603 DSC_8591 DSC_8556 DSC_8559 - Copy DSC_8571 DSC_8553 DSC_8534 DSC_8503 - Copy DSC_8514 - Copy DSC_8523 - Copy DSC_8467 - Copy DSC_8490 DSC_8492 DSC_8462 DSC_8445 DSC_8436 - Copy DSC_8383 - Copy DSC_8391 DSC_8430 DSC_8362 DSC_8377 - Copy DSC_8382 - Copy DSC_8354 DSC_8353 DSC_8340 DSC_8268 DSC_8319 DSC_8335 DSC_8265 DSC_8103 DSC_8099 DSC_8068 DSC_8074 DSC_8092 DSC_8043 DSC_7930

 

Leave a comment