Nov
9
2015

Danel & Clinton | Oppiduin, Lamberts Bay

Danel en Clinton het al die pad Lambertsbaai toe gereis om hul troue by hierdie pragtige venue te vier. Vir my is dit een van die heel lekkerste trou venues op die Weskus!, en ons geniet dit altyd hier. Pragtige uitsigte, uitstekende kos, en pragtige sonsondergange maak dit spesiaal.

Baie dankie dat ons deel kon wees van julle groot dag.

DSC_5815 DSC_5818 DSC_5820 DSC_5961 DSC_5969 DSC_5989 DSC_5991 DSC_6015 DSC_6049 DSC_6081 DSC_6107 DSC_6139 DSC_6184 DSC_6209 DSC_6212 DSC_6223 DSC_6257 DSC_6258 DSC_6361

Leave a comment