Feb
22
2014

Rene & Jurie | Holden Manz

Rene en Jurie het Hierdie pragtige venue in Franschoek gekies vir hulle groot dag, en watter fantastiese dag was dit nie! Die weer het saamgespeel en `n onvergeetlike troue het plaasgevind.

Baie dankie Rene en Jurie, dat ons deel kon wees van julle sprokiesdag!

IMG_0001 IMG_0007 IMG_0008 IMG_0010 IMG_0021 IMG_0042 IMG_0045 IMG_0060 IMG_0067 IMG_0070 IMG_0075 IMG_0079 IMG_0081 IMG_0085

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment