Jan
6
2014

Tiana & Gustav | Rusticana

Tiana en Gustav het hierdie pragvenue gekies vir hulle groot dag, en dit was verseker `n uitstekende besluit! Omring met pragtige bome, `n perfekte onthaalsaal, uitstekende kos en puik organisaie, is dit definitief een van my geliefkoosde venues.
Tiana en Gustav is beslis ook van die lieflikste mense wat ek nog die plesier gehad het om by te staan by hulle troue. Wat `n fees!
Baie dankie julle vir die besondere eer. Alles van die beste daar in Grahamstad.

DSC_1093

DSC_1099

DSC_1124

DSC_1130

DSC_1135

DSC_1138

DSC_1140

DSC_1143

DSC_1221

DSC_1223

DSC_1226

DSC_1270

DSC_1275

DSC_1276

DSC_1284

DSC_1306

DSC_1312

DSC_1313

DSC_1329

DSC_1330

DSC_1377

DSC_1379

DSC_1380

DSC_1383

DSC_1415

DSC_1416

DSC_1420

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment