Dec
9
2013

Leanne & Andre | Sea Trader

Leanne en Andre het hierdie geliefkoosde venue langs die Weskus gekies vir die viering van hul groot dag. Dit was soos gewoonlik, `n fantastiese ervaring om hierdie puik venue te besoek. Als het vlot verloop, en die kos was weereens uitstekend!.Die weer het saamgespeel en dit was `n besonderse mooi dag,met feitlik geen wind nie.
Baie dankie julle, dat ek kon deel in julle groot dag.

Leave a comment