Jun
6
2013

Marli & Stefan | De Uijlenes

Marli en Stefan is twee pragtige mense, en het besluit op De Uijlenes vir hul troue aangesien daar volop slaapplek is en al die gaste op die venue akkommodeer kan word. Almal het die troue vreeslik geniet en tot 3uur die oggend gedans en gekuier. De Uijlenes is die perfekte venue vir `n lekker kuier troue. Die kos is uitstekend, en die seremonie in die bos is werklik iets besonders.

Ek sien uit daarna om nog baie troues hier te doen!

About the Author: Hein Von Solms

1 Comment + Add Comment

Leave a comment