May
14
2013

Celest & Duanne | Babylonstoren

Celest en Duanne het `n pragtige herfsoggend gekies on te trou by seker een van die heel mooiste venues in die land. Babylonstoren bied eenvoudig alles wat enige bruid kan voor vra. Die pragtigste geboue, die mees fantastiese tuine, en natuurlik, `n trop ganse om die bruid in te lei! Die kos is ongelooflik lekker, en so pragtig vertoon!. Alle dekor, word op die plaas self geproduseer en is pragtig. Mens moet eenvoudig hierdie pragvenue besoek!.

Baie dankie Celest en Duanne dat ek deel kon wees van hierdie spogtroue.

About the Author: Hein Von Solms

1 Comment + Add Comment

  • Hello Hein

    Dankie vir die verassing! Dit lyk so pragtig.

Leave a comment