May
10
2013

Anje & Hugo | Eensgezind

Anje en Hugo is `n pragtige paartjie en Anje het regtig baie mooi gelyk.

Eensgezind is een van die min venues wat gebou is om `n trouvenue te wees, en as sulks, is al die geriewe perfek uiteen gesit. Pragtige uitsig oor die dam en landerye met `n heerlike lang stoep vir die canapés. Die venue word uiters professioneel bestuur deur die Louw familie, wat pal sigbaar is. Alles is natuurlik dan ook perfek. Uitstekende kos, en pragtige dekor.

Baie dankie aan Anje en Hugo dat ek deel kon wees van julle groot dag.

Aankoms van die gelukkige paartjie Tikkie groen Hooftafel Pragtige decor Lekker kuier stoep Pragtige tafel dekor Hooftafel Eensgezind Mnr en Mev

About the Author: Hein Von Solms

1 Comment + Add Comment

  • Baie dankie vir ongelooflike mooi fotos en heeeeerlike musiek!!!

Leave a comment