Jan
8
2013

Amanda & Quintus | Beloftebos

Amanda en Quintus is twee pragtige mense en het ook die pragtigste venue gekies. Beloftebos naby Stanford, is vinnig besig om een van DIE mees gesogte venues te word. Wonderlike natuurskoon en `n eeueoue akkerbos, skep waarlik `n Kerklike atmosfeer. Andries de Villiers en sy span het al wondere verrig met hierdie venue, en Corneli is `n regtige towenaar in die kombuis!

Baie dankie Amanda en Quintus, dit was `n wonderlike troue!

1 Comment + Add Comment

  • Baie dankie Oom Hein vir die wonderlike atmosfeer wat die musiek geskep het en julle aandeel in ons groot dag! Sal julle enige tyd aanbeveel!!!!! Dankie ook vir ons fotos en musiek CD! Dit was n wonderlike verrassing om die fotos deur te gaan! Groete en liefde, Quintus en Amanda

Leave a comment