Jan
7
2013

Megan & Jacobus | La Petite Dauphine

Megan en Jacobus het by LA PETITE DAUPHINE hulle huweliksviering gehou. Hierdie is beslis een van die heel beste venues in die Kaap, en beslis een van my heel geliefkooste venues!.

Marie-Louise en haar span is sonder twyfel een van die bsete spanne wat mens kry in hierdie baie mededingende beroep. Die kos, soos altyd, was iets besonders.

Baie dankie Megan en Jacobus vir die geleentheid om te kon bydra tot julle groot dag.

Leave a comment