Nov
29
2012

Lizette & Dennis | Morgenhof

Lizette en Dennis het `n klein en baie intieme troue gereel in die Gazebo by Morgenhof. Die dekor was fantasties en die kos, was weereens van hoogstaande gehalte. Ons het nou al baie gewoond geraak aan die uitstekende reelings en fantastiese diens by hierdie voortreflike venue.

Baie dankie dat ek deel kon wees van julle groot dag.

Leave a comment