Oct
25
2012

Eze & Willem | Muldersvlei

Eze en Willem het Muldersvlei gekies om hulle huweliksviering by te hou, en wat `n fantastiese venue!. Helen Starke en haar baie bekwame span, het hulself baie goed van hulle taak gekwyt. Die venue was pragtig versier deur To-Netts, wat hulle gewoonlike uitstekende werk verrig het, en die kos was uit die boonste rakke. Beslis een van my nuwe ontdekkings!. Helen is baie betrokke by alles en is `n pragtige mens. Helen, we all love you!

Baie dankie Eze en Willem dat julle my deel gemaak het van julle spesiale dag.

About the Author: Hein Von Solms

1 Comment + Add Comment

  • Or do you think Google has good intentions or a bit of both?Keep in mind, Google does not make much money in China and this kind of publicity will probably increase revenue better than regular Chinese annual revenues for the company.

Leave a comment