Oct
22
2012

Maraldi & Eugene | Welgelee

Maraldi en Eugene het Welgelee gekies vir hulle troue, en dit was regtig `n goeie keuse. Eugene, as Trou Videograaf, ken baie venues, en Welgelee het alles wat hy vir hulle troue wou he. Welgelee het regtig die laaste jaar ontsettend baie gedoen om hulle venue een van die pragtigste venues in die Wynlande te maak! Hulle is ook veral ingestel om mishandelde perde te re-habiliteer, en die perde bied natuurlik ook foto geleenthede.

Baie dankie Maraldi en Eugene, vir die gellentheid om julle groot dag te kon deel.

Related Posts

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment