Oct
8
2012

Lieze & Hannes | Beloftebos

Aangesien Lieze `n klassieke musikant is, was dit vir Lieze en Hannes belangrik om `n klassieke geur aan hulle troue te gee. Dit was inder daad `n wonderlike en klassieke troue!. Beloftebos was soos gewoonlik, perfek in alle opsigte. Beslis een van die heel beste venues, en ook een van my heel geliefkooste venues om by te werk. Danica met die perfekte reelings, en Corneli wat haar gewone magic in die kombuis verrig, het weereens almal baie gelukkig gemaak! Die barrista was beslis een van die hoogtepunte by die troue en die koffie was heerlik!

Baie dankie Lieze en Hannes, dat julle my deel gemaak het van julle groot dag!

 

Leave a comment