Sep
6
2012

Evonne & Niel | Sea Trader

Evonne en Niel het besluit op SEA TRADER by BRITANNIA BAAI vir hulle troue en dit was, soos gewoonlik by hierdie puik venue, `n uitstekende besluit!. Die uiters professionele span het gesorg dat alles vlot verloop en die dekor en blomme was regtig pragtig. Hierdie is werklik een van die beste venues as jy OP die see wil trou.

Baie dankie Evonne en Niel, dat julle my deel gemaak het van julle groot dag.

 

2 Comments + Add Comment

  • Stunning – Dankie Hein!!

  • I’m gone to tell my little brother, that he hould also pay
    a quick visit this web site on regular basis to obtain updated from most recent news.

    Here is myy webpage … Elojob lol

Leave a comment