Jun
28
2012

Marike & Elmar | Estuary Country Hotel, Port Edward KZN.

What a stunning venue!. Right on the estuary with stunning views of the beach over the river! Marike and Elmar wanted to tie the knot right on the beach, with the reception inside this fabulous hotel. Elmar is an ex Royal Marine, and was proud to wear his uniform for the wedding.

Marike had decided on a beach / sea theme, and for months before, collected bits and pieces for the decor. She assembled virtually everything, and with a little help from our friends, it all came together on the day. The Penguin theme was throughout. Penguins mate for life, and the couple feel the same!. Baie dankie aan Ben en Sandra Volschenk wat al die pad vanaf Kaapstad gekom het, Sandra ook vir fotos en die pragtige vlaggies!

The cake was by Ds. Pieter from Dundee, who also conducted the ceremony. Baie dankie, Pieter, vir al jou hulp en bystand. Jou boodskap was werklik inspirerend. Die koek was fantasties. Baie dankie ook aan Marieke se nuwe skoonouers, Marietjie en Dolf Myburg van Dundee. Dis wonderlik om julle te verwelkom.

Elmar, wat `n blye dag was dit gewees toe jy en Marike bymekaar uitgekom het!. Julle is absoluut geskape vir mekaar, en almal is in die wolke met julle geluk.

WAT `N TROUE!

Thank you to all at the Estuary Country Hotel, you rock!

About the Author: Hein Von Solms

2 Comments + Add Comment

  • Baie dankie vir julle bydrae. ons waardeer dit baie.

  • Dankie vir my wonderlike pa wat ons dag volmaak gemaak het met die wonderlike musiek!
    Dankie Daddy! xx
    :)

Leave a comment