Mar
13
2012

Antoinette & Gideon | Oewerzight, Greyton

Wat `n fantastiese venue!. Reg op die oewer van die Rivier Sonderent, en met genoeg woonplek vir alle gaste!. Daar is tente, huisies, en van laas Desember af, `n heerlike kampplek reg op die rivier! Slegs 9 kilometer buite GREYTON.

Alles was perfek ge-organiseer en die heerlikste kos!!!. HERMAN DE KOCK en PHILLIP HUGO is die twee meesters in die kombuis. Hulle is al wereldbekend deur hulle fantastiese etes wat op Greyton voorgesit word. Google hulle gerus!!

Antoinette en Gideon, julle het julle gaste, en vir my ook, die grootste guns op aarde gedoen om hier te kom trou!. Baie dankie, die plek sal my beslis weer sien.

About the Author: Hein Von Solms

1 Comment + Add Comment

  • Baie dankie vir die oulike post, amazing foto’s en natuurlik ook vir jou foutlose bydrae tot ons troudag! Dit sou verseker nie dieselde gewees het sonder jou nie!

Leave a comment