Dec
22
2011

Thea & Stiaan | Beloftebos

Ek het drie jaar gelede Thea se 21st gedoen en sy en haar vriende het dit so geniet, dat sy my beslis vir haar troue wou he!.

Izandi van I DO 4 YOU was die ko-ordineerder en sy het soos gewoonlik haarself oortref!.

Beloftebos is die heerlikste venue vir daardie ” rustic” troue. Binne-in die akkerbos op Andries en Coia de Villiers se plaas buite Stanford, is die pragtigste buitelug venue wat mens voor kan vra.

Andries het onlangs baie verbeterings aangebring en dis nou sommer spoggerig daar!. Welgedaan Andries

 

Leave a comment