Nov
27
2011

To-Netts Decor | Terason Year-end Function

Klank en Musiek gedoen vir Terason se jaareind funksie by Vrede en Lust. Die decor was deur To-Netts van Paarl. Soos altyd, was dit fantasties!. Die tema was Out of Africa, en Antoinette en haar span het dit weereens perfek reggekry.

Kontak To-Netts by www.to-netts.co.za

Leave a comment