Nov
5
2011

Nooitgedacht | Comaine & Hugo

Comaine is regtig `n pragtige mens en Hugo is absoluut die perfekte man vir haar. Hy is ook baie hartlik in die familie verwelkom.Nooitgedacht het soos gewoonlik die volmaakte atmosfeer geskep en die kos was weereens voortreflik.

Baie geluk Comaine en Hugo!

Related Posts

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment