Oct
24
2011

Val de Vie | Marinique & Erik

Die Toring van die Toring Kerk.

Val de Vie se Poloveld.

Marinique en Erik wou iets anders doen vir hul troue. Hulle het dit bepaald reggekry!!

`n Polowedstryd om die gaste te vermaak terwyl hulle fotos neem byvoorbeeld!

Wat `n voorreg om saam met TWEE van die top fotograwe te kon saamwerk; Jan Theron EN Joe Dreyer!

Simone de Wet en haar span van Val de Vie was absoluut fantasies!. Ek het nog nooit in meer as 600 troues so `n professionele span sien saamwerk nie. Baie geluk aan Val de vie met hulle span.

Great troue…..een van die bestes!

About the Author: Hein Von Solms

Leave a comment