Jul
15
2011

Montpellier, Tulbach | Michelle & Danelo

Michelle & Danelo was by ‘n troue wat ek vroeer by Kleinevallei in Wellington gedoen het. Hulle het dit so geniet dat hulle my sommer daar en dan bespreek het vir hul troue!. Dis altyd vir my ‘n voorreg om by te dra tot die sukses van enige troue.

 

Related Posts

About the Author: Hein Von Solms

2 Comments + Add Comment

  • Ek is mal oor jou website en wat ‘n verassing om te sien dat jy selfs foto’s neem van al jou troues!
    Ons is so opgewonde om jou te ontmoet en dat jy deel gaan wees van ons groot dag.

    • Baie dankie vir jou kommentaar Antoinette, ek waardeer dit. Ja, ek neem altyd bietjie sogenaamde party pics wat ek op `n CD vir julle sit.
      Ek sien ook uit na ons ontmoeting volgende Saterdag!

Leave a comment