May
18
2011

Beloftebos | Anel & Rudolf

Anel & Rudolf se troudag was wonderlik!. Ek ken Anel reeds jare en was baie bly toe sy die regte man ontmoet het. Natuurlik sou ek die klank en musiek doen, geen twyfel nie!
Beloftebos is die absolute beste venue om daardie laid back, famielietroue te he. Heerlike roosterkoek met tuisgemaakte konfyt, lekker lam op die spit en al die heerlike dinge wat daarmee saamgaan.
Baie dankie Anel en Rudolf dat ek die groot dag saam met julle kon beleef, en dat ek my bydrae kon maak tot die sukses daarvan.

Anel en Rudolf

1 Comment + Add Comment

  • Always a pleasure working with Hein and the team, good quality sound

Leave a comment